DRA JOU PLEGBELOFTE SÓ

Maak die embleem deel van jou Facebook-profielfoto
Klik hier.

Plak die embleem-plakker teen jou voertuig se venster. Ontvang die embleem-plakker gratis in jou Afrikaans is Groot Vol. 11 album wat teen einde September beskikbaar sal wees.
Die embleem-plakker sal ook by Afrikaans is Groot 2018-konserte beskikbaar wees.

Die embleem-plakker kan ook by jou naaste Helpende Hand-tak opgetel word.

Plant ’n vlag van die embleem met jou familienaam op by jou huis. Die embleem-vlag kan bestel word deur ’n epos aan info@dielandbehoortaanjou.co.za te rig en kan by jou naaste Helpende Hand-tak opgetel word.


Laai die embleem af en druk hom by die huis. Knip hom dan uit en vertoon hom in die agterste venster van jou voertuig.
Klik hier om die embleem in verskillende groottes af te laai.